Instansies

In hierdie afdeling aanvaar ons benoemings vir instansies, besighede en organisasies wat na denke “Op die Voorgrond” geplaas moet word vir hulle gebruik van Afrikaans – en uiteraard dan ook die voorbeeldige manier waarop hulle Afrikaans gebruik.

Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  in met 'n foto/logo/handelsmerk (indien nie geredelik beskikbaar op die Internet nie) en 'n kort motivering vir die benoeming.

Onthou dan ook om te stem vir die benoemings wat reeds hier geplaas is.

In die volgende afdeling kuier ons lekker saam in Afrikaans.



Standard Bank

Besoekers Beoordeling:   / 5
Gewone Bydrae /  / Hoogs Gewaardeerde Bydrae  

Standard BankAs 'n instansie wat Afrikaans oor verskeie grense heen gebruik, bemark en blootstel, behoort die benoeming van Standard Bank geensins 'n verrassing te wees nie. Veral nie in ag genome hulle betrokkenheid by Krieket Suid-Afrika nie - meer spesifiek by Krieket Ontwikkeling, PRO20 Krieket en die Standard Bank Internasionale Eendagreeks.

Standard Bank borg ook die Afrikaanse gespreksprogram, BVP, op KykNet met Fanie de Villiers as aanbieder.

 

LEDE INSKAKELING

WIE IS AANLYN?

Daar is tans 24 Gaste aanlyn
Banier

LEKKER DIENSTE

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier

Top 10 gegradeer

Klik. Koop. Laat Loop.
Banier
Banier