Wat is nou lekkerder as disse voorberei in lekker Afrikaans? Maak nie saak waar die dis oorspronklik opgetower is nie, solank ons dit in Afrikaans kan lees en nougeset die instruksies kan uitvoer. Met natuurlik kreatiewe veranderings hier en daar - ons is mos almal bobaas kokke.
So, al is dit Italiaanse disse se resepte wat Duitse kennisse van jou broer, tans werksaam in England, vir hom gegee het op hul laaste besoek aan Frankryk - maak nie saak nie. Vertaal dit in Afrikaans en plaas dit hier. En as jy voorstelle wil maak vir nog kategorieë is jy welkom om dit te doen - kliek net hier.
In die volgende afdeling bied ons interessante webskakels. |